Free Udemy Courses and Zero Broken link.
The only website where expired courses are deleted.

Heidelbergse Kategismus

Share :

Publisher : Naas Ferreira

Course Language : Afrikaans

'n Verklaring van die Belydenisskrif wat in 1563 in Heidelberg (Duitsland) as 'n leerboek vir Christelike skole opgestel is. Dit is opgedeel in 52 afdelings sodat dit vir 52 weke (elke Sondag van 1 jaar) deurgewerk kan word. 'n Werkboek kan by les 1 afgelaai word.